Visual thoughts.

Emil gave me homework (tagged) so here is the result of this very exuasting exercise! I have to admit it was fun. Not easy for some of the searches. Puts a bit of visual to our thoughts. Thanks for the work!

mosaic4430437

Questions:1. What is your name?

2. What is your favourite food?

3. Which school did you attend?

4. What is your favourite colour?

5. Which celebrity do you consider to be your favourite?

6. Your favourite drink?

7. Your dream holiday?

8. Your favourite dessert.?

9. What do you want to be when you grow up?

10. What do you value most in life?

11. One word to describe you?

12. Your blog name or nick?

Answeres:1. Paisley

2. Osso Bucco

3. Clanwilliam High School

4. Blue

5. Elijah Wood

6. Pino Grigio

7. Winter Holiday

8. Creme Brulee

9. Yacht Master

10. Children

11. Relaxing

12. Rustig

Oops I lost my acknowledgement. Sorry!!!!!

There Are 10 Responses So Far. »

  1. Ek het dit ook baie geniet, ek geniet dit nog meer om julle mosaics te kyk!!!
    Nr 6 lyk aanloklik :lol:

  2. ‘n Katedraal? Wie sou dit kon dink :wink:

    Aah, die dam, en ‘n sluis oop. Ek het ‘n paar foto’s van presies dieselfde plek. Mens moet natuurlik jou kamera deur die oog van die draad steek.

    Blou en wyn - naas Pinot Noir is Pinot Grigio die wit eweknie! Ons sal beslis ‘n sample van die handjievol wat plaaslik gebottel word moet probeer saam ‘n stukkie vis! En blou oorheers nogals jou kaleidoskoop.

    Die laaste twee pics is regtig baie stunning. Goeie keuse, en ‘n skitterende mosaiek. Dankie vir die deelname.

  3. Plesier! Ek kan my indink hoe werk jou kop oortyd met die foto’s. Ek voel maar so bietjie blou die afgelope paar weke. Ek hou van blou. Laat my dink aan “infinity” as dit die regte woord is. Jy kan maar solank gaan visvang. Is die 13 September by die huis. Bietjie van verrassing vir die mense.
    :)

  4. Die katedraal is in Paisley, Skotland. Paisley Abbey.
    ;)

  5. Ai Wip, natuurlik sal ons dink no 6 lyk aanloklik ;)

    Rustig, baie oulik hoor, nou weet ons bietjie meer….

    Ek het dit net so geniet om te doen, baie ontspannend gewees!

  6. Nommer 11 lyk weer vir my na die beste opsie hier! Moet sê dit was nogal pret!

  7. Yacht master. Dis nou ‘n jobbie om oor te droom!

  8. Netjane, ek wou nog altyd graag seil. Ongelukkig is dit rykmans lewe so ek sal maar met my plastiek bootjie in die bad moet speel.

  9. Ek stem saam met DMI daai nommer 11 is beslis my gunsteling!

  10. Pik: My lewe is op die oomblik meer soos die titel van my blog en nie soos my naam nie.
    ;)

Post a Response