Time

feature photo

How many of us spend hours lying in bed, listen to the slow ticking of a clock. Sleep never comes, the only thing that stay with us is the darkness and a tiredness that weakens the body with every second the clock ticks. As a general I do not sleep much, but still enough to function the next day. In recent weeks I spend many nights living this scenario. Ticking of a clock. It becomes like a measured dripping of a tap on a metal surface. As the night moves on and tiredness sits on your chest like a block of concrete the sound become louder and louder. I am physically drained and my mind and thoughts followed. Recent days I even find it hard to read some of the blogs as the concentration was not the same. On this note I will have to sit a few rounds out. This is not a blog sabatical or shut down. I am unfortunately mentally and physically to tired to continue for now. I hope it is only for a few days.

Till next time!

There Are 15 Responses So Far. »

  1. Rustig, just don’t stay locked up for long in your “nearest University.” ;)

  2. Rustig, ek het ook daardie probleem, gaan slaap party aande eers hier by 2uur rond. Sterkte vriend!! Gaan rus nou rustig en kom uitgerus terug sodat jy nie meer onrustig in die nag word nie…

  3. Jy kort net vakansie (((Rustig)))
    Geniet dit!!!

  4. Dis omdat jy sit/lê en dink oor wat jy op jou blog gaan skryf :razz:

    Zee
    Dit gaan reen in Margate

  5. Sterkte daar vriend.
    Soms le ek ook so en hoor my eie hart klop.

  6. Elke nou en dan het ek dieselfde probleem. Gisteraan gaan staan en koffie drink by mense waar ek gaan kuier het (te skaam om te vra vir rooibos of decaf). Toe kon ek weer gisternag vir lank nie ‘n oog toekry nie. Nou voel dit weer vir my of die trein my getrap het.

  7. Haai Sammi, nee man, dit kan mos nie reën as ek wil gaan rus nie!!

    Rusatig, rus jy lekker?

  8. Flippie: Hoe kan jy dan so skaam wees? Dit is Suid Afrika die, ons storm sommer met die deur in die huis.
    Zee: Ek hou lekker vakansie en moeder se 70ste was ook baie lekker. Regtig goed om al die familie by een te hê.

  9. Rustig ek is bly jy het weer kontak gemaak. Nee jong party van ons SA’ners het mos geleer om stil te wees. Ek is maar eintlik ‘n skugter mens wanneer ek tussen vreemde mense is.

  10. Flippie: Lyk my Kanada het die “afrikaner” in jou getem. ;)

  11. Nee ek het so in Kanada geland. My twee jaar daar gevat voor ek vriende daar begin maak het.

  12. Broertjie rus nou goed, word weer Rustig en kom gesels dan. Dis ‘n bose kringloop, hoe minder jy slaap, hoe minder kan jy slaap…. Sterkte

  13. Nog nie gerus nie???? Probeer bietjie Camomile tee….

  14. Sjoe! Ek ken ek ken!
    Daardie aande wat jy le in die bed en die gedrup in die toilet cistern maak my op! Storm oor soontoe en hamer daai bak tot die gedrup ophou…
    Terug bed toe…tel dan ‘n gedrup op wat van onder af kom…af met die trappe en draai die kraan in die kombuis toe waar die gedrup drup die heel tyd op ‘n pot se deksel musiek gemaak het…
    Op met die trappe…val innie bed…le net daar…5 minute, ‘n uur, twee ure…

  15. :lol: Pagoda32
    As dit so drup in my huis dan bel ek die loodgieter. Sal mos gedurig toilet moet draf as ek so baie water druppels in die nag hoor.

Post a Response