Putting words on paper.

quill I am not a person that is very good with the written word. I have to admit I do struggle a bit when it comes to putting thoughts into “ink”. That is one of the main reason I started to blog was to practice to do so. Expressing my thoughts verbally I can with limitations. I found out late in my life that to put these thoughts into a written form can be a daunting task. Specially if you are not born with this talent. I do read a lot of blogs, South African and international ones and it amazes me with the ease people can write.

It made me think that maybe this is not for me. It is not that I do not have anything to say, rather a lot, but it does not come easy. I read a lot, maybe to much. Unfortunately the type of books I read is not your mainstream material. No Mills and Boons. How the world was created? The essence of man. Does God exist? Who is right and who is not. I have very little interest in any of these “centre of the universe” questions. In the years gone by I read the material and kept everything to myself. Most of the people I meet and work with has no interest in anything besides if Liverpool will win this weekend. In my teens I secretly struggle through Marx under the blanket with only the light of a torch. Mein Kampf. A smuggled copy of the Kairos Document and Liberation Theology. Touch of Voltaire. What was the purpose of these if you had no one to talk to or even write about it during school years. What else is there to do than to withdraw from people. You read more and more. You find peace and calm in the books and knowledge they provide.

After all these years of living like a “hermit” between thousands of people has taken its toll. I cannot speak and write. With my broken quill and empty ink pot, I ran out of tales to tell.

There Are 16 Responses So Far. »

  1. I blogged about the same thing last night. Speaking or even getting behind a mic is easy, but getting the words down o paper.. eish ! Blogging helped me a lot, some days I get going, other days … struggle to get a word out.

    Just to get onto another subject, ie the speaking. I am planning to launch my podcast again in the near future, and hope that you might agree to make a show with me. All done over Skype, nothing serious, just a bit of general conversation. Mostly Afrikaans, but if you feel the need to go “native” (English), then we can do that as well.

    Don’t know when the whole is going to go live again, but it will be in the next couple of weeks. So if you are up for it, let me know.

  2. Daar is absoluut niks fout met wat jy hier gepen(tik) het nie. Lyk nie vir my of jy probleme het om 2 woorde bymekaar te pas nie! :lol: Gelukkig hang die gebruik van ‘n keyboard nie af van quills en inkpotte nie.

  3. Rustig weet jy, jou blog is altyd een van die eerste blogs wat ek gaan besoek wanneer ek voor die rekenaar gaan sit. Ek vind aanklank by dit wat jy skryf. Mens hoef nie lang blogs te skryf nie. Om die waarheid te se^ ek verkies eintlik dat die blogs nie te lank is nie want ek lees maar stadig. :oops: :-)

    Ek skryf baie oor geloofsake omdat dit my naby aan die hart le^. Dis omdat ek self in my lewe al lank met hierdie vrae geworstel het en nou op ‘n punt is waar ek sekere oortuigings daaroor het. Toe ek begin blog het, het ek nie gedog ek sou so baie daaroor skryf nie.

    Ek is nuuskierig oor wat jy lees. Omdat ek maar stadig lees vorder ek nie vinnig deur boeke nie, maar ek is nogtans lief vir lees. Maar raai wat, ek lees fantasy en Sci-Fi. Die heavy goed het ek lank terug gelees, maar deesdae lees ek selde so heavy boek.

  4. Flippie: Ek was baie bevoorreg om te kon lees voor ek skool toe gegaan het. Ek het gisteraand baie goeie inskrywing op Johan de Vries se blog gelees. Besef toe dit is soos ek lees. Scan net die woorde. Daar is gewoontlik gevaar in die metode, mens kan soms dinge verkeerd lees. Jy kan hier gaan kyk:
    http://www.devries-inter.net/archives/460#comments

    Sal later ‘n kort lys gee van boeke wat ek al gelees het net om vir jou so idieë te gee.

  5. Rustig jy is ook een van my favourite blogmaats.

    Ek is mal oor jou inskrywings. Ploeg maar lekker voort ;)

  6. Dis hoe dit is: ploeg. Vertwyfeling, selfvertroue en al daardie ander sielkundige slagysters is alles deel van die proses van skryf. Maar moet net nie ophou nie. Ploeter, ploeg, en breek soms so ‘n paar ploegskare, maar om sommer net te staak … dis erger as die vrotste poësie, of die gebelg wat mens soms in die kommentaar van ander lees. Nee, om op te hou is om jou stem te vermoor, jou ink toe te laat om te verdamp en jou lesers te beroof van ‘n brokkie essensie.

    Ek lees ook die “swaar” dinge - meestal. Raak soms heeltemal verbouereerd in hoe hierdie mense idees kan neerpen. Ek lees dan ook Sci-Fi, om soms uit die swaar te ontsnap.

    Doe so voort!

  7. Nee kyk Rustig, moet my nou regtig nie onrustig maak nie. Gaan lees nou bietjie mooi wat jy geskryf het hier vandag, en dan gaan vergelyk jy dit bietjie met my skrywe. Ek is geen patch teen jou nie. Partykeer dink ek is bietjie te platvloers daar by my, maar dit gaan my nie stop nie. As mense nie hou van wat jy so MOOI skryf nie, laat hulle maar oor die stopstraat ry. Hier gaan ek nog baie lank kuier!

    Tsk!!

  8. Mense met die vet pense! Jammer as dinge verkeerd uit kom. Dit is nie dat ek wil ophou blog nie. Dit gaan oor die stryd om woorde op papier vas te lê. Dit was nog altyd ‘n probleem vir my van skool tyd af. Ek moet erken dat ek is ietwat van perfeksionis en hou van dinge moet reg wees en orde hê anders dryf dit my tot raserny.
    :)

  9. ;) dankie vir die kompliment sou nice gewees het… :lol: Hahahah, elke geval, ek dink in daai tye van wonder en wroeging en blogblok sal jy jouself verbaas met wat jy vorendag kom. Dalk net ‘n blikkie na jou anderkant…en nie hoe jy glo jy altyd moet wees nie? Wonner net.

  10. Skryf is nie maklik nie, onthou vir sommige is dit ‘n professie.
    Ek hou van jou blog!

  11. Ek stem saam Rosie, skryf issie maklik nie :razz:

  12. dis vir my baie makliker om te skryf as om te praat. seker maar omdat ‘n mens tweede kanse kry a la proeflesing.

  13. Ek bewonder mense wat met woorde kan toor en dit op papier vaslê. Die tweede kans help nogal baie, dit voorkom misverstande wat dalk die hele blogsphere omkrap.
    :)

  14. Ek verkies ook skryf, want ek kan die woordeboeke nader trek :wink:

  15. Ek doen ook baie keer bloot vluglees, maar soos jy se^ dis gevaarlik. Ek probeer darem om blogs en kommentaar behoorlik te lees voor ek self ‘n kommentaar lewer. Dankie, ek wag vir jou lyse van boeke. ;-)

  16. My aarde, ek het nou daar by devries gaan lees. Dis vrek interessant. Maar ek dink hulle is verkeerd. As ek dit kan lees kan almal dit lees. ;-)

Post a Response