We are all guilty…
With my eyes I can see people smile, laugh, notice their sadness and their suffering. With my eyes I can learn, be a witness. With my eyes I experience the world around me. Only when I use my hands do I become part of someones life, can I make a difference. Only with the use of my hands will I be able to be part of their laughter, experience and try to comfort them in moments of sadness.
By sitting and doing nothing how can we change someones life? Only when we getup and spend some time with people will we truly make a difference in their lives. Is it better to give a hungry street kid a piece of bread to satisfy his hunger, or to sit with him and share the bread together. Maybe his real hunger was for a few minutes of your life. The bread an after thought.
How many times do we value our material things more than the life of a future generation? Whose life did you turned around today. Me? No one’s.







Comment by demoerin on 2 July 2008:
O, so waar! Dis jammer, en ek is ok skuldig, dat ons somtyds te wrapped up word in ons eie lewens. Aan die anderkant het ek ok nie veel simpatie met mense wat kerm en kla dat hulle alleen is nie, dit is meer kere as nie die wat wag vir mense om met hulle te kontak, ipv self opstaan en die kontak gaan maak!
Comment by Rustig on 2 July 2008:
Stem saam. Om alleen te wees is gewoontlik ‘n keuse. Ons is deesdae baie on betrokke met die wêreld om ons. Is bewis van dinge, maar hoop altyd daar is iemand anders wat iets sal doen.
Comment by ICE on 2 July 2008:
Ja, ons kyk eerder weg as om ander se suffering te sien…
Soos jy sê, ons glo iemand anders sal iets doen. Ons sal moet begin betrokke raak.
Comment by Pikkelik on 2 July 2008:
Ons raak so vasgevang in ons elke dag se omstandighede, ons eie swaarkry en bekommernisse dat ons soms vergeet dat daar ander is wat nie ‘n honderdste het wat ons het nie. Dit was goed om weer wakker geskud te word!
Comment by Rustig on 2 July 2008:
Is ons regtig altyd in so pannarie dat ons nie tyd het vir ander nie. Ek kyk soms na my self en vra die volgende. Was jy honger die week? Het jy koud geslaap? Was jy werkloos? Huisloos? Nie geld om melk te koop vandag? Ek moes nee sê op almal. Dan is jy beter af as die een wat ja antwoord op enige of al die vra. Skuld? My eie toe doen. Krediet Kaart in sy moer? My eie toe doen.
Comment by Wipneus on 2 July 2008:
Whose life did you turned around today. Me? No one’s.
Ek kry nie veel tyd om mense se lewens aan te raak nie. Maar ek probeer darem altyd om iets te doen waar ek sien dit is nodig! En vir ‘n geselsie hoef niemand my twee keer te nooi nie, ek knoop met almal geselsies aan!!
Feit is ek is skuldig aan die een! Ek kan baie meer doen. Mens moet tyd maak!!
Comment by ICE on 2 July 2008:
Whose life did you turned around today. Me?
No idea yet!
Just came back from donating Blood Platelets.
Comment by Zee on 21 July 2008:
Sjoe, jy praat hard hier met my vandag. Ek, ook geen idee wie se lewe ek vandag aangeraak het nie, maar gaan wel probeer om iemand sin aan te raak!
Comment by sonkind on 27 July 2008:
Ja, vandag is jy die stem van my gewete. Dis soms so maklik om net weg te kyk en te dink ander is self die oorsaak van hul eie leed, so hulle moet maar slaap op die bed wat hul opgemaak het.
Wat my erg aan die hart gryp, is kinders se seer en swaarkry. En die een keer wat ek probeer help het, het ek myself lelik vasgeloop. Dis maar soms ‘n taaie toffie.
Comment by rosalind franklin on 29 July 2008:
Mense se baie keer, ag ek kon tog nie ‘n verskil maak nie. Ek dit is om weg te swaak van verantwoordelikheid. Mens kan in een ander mense/gesin se lewe n verskil maak. Mens moet net WIL.