If you could…
I am sure many of us dreamed about things in life. Maybe money, better life, a new job or maybe to turn the clock back to fix a wrong. How many times did we wish we can turn back the clock to fix a wrong. An injustice we inflicted on someone. Intentionally or unintentionally. Many times people felt the wrath of our tempers and words. Words that cuts cleaner than a scalpel, but lacks the skill of a surgeon.
Words that left people with scars. Unnecessary scars. So many times I wish I could have waited a few seconds longer before I “cut”. Maybe I should have walked away. The worst is when family are at the receiving end of this.
What prevent us from fixing the wrong? Pride! Maybe it is better to fix the wrongs while we are still alive. What purpose does the idle words serve at the side of a grave? Let the person hear the sorry when he/she is alive. The dead do not have ears. Is it not better to cry tears of joy than tears of sorrow?
What would you do if you could turn back time?







Comment by Wenchy on 21 July 2008:
Allot. Many things.
Comment by ou flame on 21 July 2008:
voel op die oomblik so. mens maak verkeerde besluite en dan maak jy mense baie seer jare later as jy besef die waarheid moet uit.
Comment by rosalind franklin on 22 July 2008:
Hi dit lyk mooi hier by jou! Goeie inskrywing. Jy weet, ek is ook jammer oor dinge, maar ek glo die beste is om jou foute te erken en verantwoordelikheid daarvoor te neem. Dit maak dit nie reg nie, maar is nodig om te leer.
Ek glo dit is nooit te laat om na iemand toe te gaan terwyl hulle lewe nie, nooit en te se jy is jammer nie.
Comment by demoerin on 23 July 2008:
Daar is nie verniet ‘n spreekwoord wat sê spyt kom altyd te laat nie. ‘n Permanente wag voor jou mond is ook nie altyd moontlik nie, partykeer neem emosie die oorhand en kom die wag sleg tweede. Ek glo vas dit is nooit te laat nie, veral terwyl die persoon nog lewe. Jammer is ‘n simpel woordjie, en op daai oomblik voel dit dalk of jou pride in ‘n gat aftuimel, maar as jy mooi daaroor dink verwek daai woordjie eintlik respek. Aan die annerkant is dit waar dat die dooies nie kan hoor nie, daarom moet jy werk daarvan maak terwyl hulle nog lewe. Liewer laat as nooit! Ek kan aan een geval dink waar ek die tyd sou wou terugdraai, prakties egter onmoontlik en daarom moet ek streef om maar ‘n plekkie vir vrede in my hart te maak tussen die hartseer en haat. Sjoe, ‘n hele mond vol…nou is ek sommer uitgeput.
Comment by Wipneus on 23 July 2008:
Ja, en ek het hierdie inskrywing nodig gehad, nadat ek gister uitgefreak het. Ek weet dit was seker nie reg nie, ek moes my maar weereens eerder blind gestaar het. Vals gewees het, en my mond gezip het
Onverskoning vra naaa! Ek issie lus nie, want ek voel nog dieselfde, net effens vuil hier binne. Handy Andy en Jik gaan nie eers ‘n redding wees nie!
Een ding is verseker jou blog naam…. het vanoggend sy naam gestand gedoen….. Rustig!
Comment by demoerin on 23 July 2008:
Comment by Pikkelik on 23 July 2008:
Uiteindelik kom ek by jou uit!!! Dit lyk baie mooi. Elke mens maak foute, baie foute. Maar die geheim is om nie by die foute vas te hak nie. Vergewe, vra om vergifnis, en vergeet, want sonder daardie drie dinge kan ‘n mens nie aangaan nie, en sonder om aan te gaan lewe ‘n mens nie. Jy haal wel asem maar dit is nie lewe nie.
Comment by Rustig on 23 July 2008:
Baie welkom! Ek sien jy pak dat die stof so staan. Saam met my in die hotel hier in Ierland werk ook ‘n man wat van Upington afkom. Al wat ek van die plek af weet is dat dit vrek warm is. Die mense is baie vriendelik. Julle gaan dit baie geniet. Dit neem tyd maar jy sal gewoond raak aan êk, plêk. Jy moet my hoor as ek lekker gesels. Ek het langs die weskus groot geword.
