I wonder…

“if men had breast, will they spend all day playing with them?”

There Are 24 Responses So Far. »

  1. Seker darem nou nie die HELE dag nie….dit sal snaaks lyk by die werk. Ek wonder nou as vrouens…nee toemaar.

  2. :lol:
    Jy kan nie stry nie! Mans raak gou in vervoering as hulle mooi borste sien. Gedagte was as elke man sy eie het of hy ooit aandag sal gee aan iets anders. Ek kan my al prentjie voorstel ‘n klomp mans in Woolies se bra afdeling.

  3. Ja nee, ek wonder ook.
    :)

  4. Natuurlik kan ek nie stry nie….ek wonder net of dit nog dieselle aantrekkingskrag sou gehad het as dit jou eie was?

  5. Die manlike slag is maar redelik “one track minded” of ons dit nou wil glo of nie. :)

  6. Praat jy nou van lamsboud met gebakte aartappels, groenboontjies en soetpattats?

  7. Ek wonder nog steeds oor daardie ander onderwerp ook. Wanneer kry ek ‘n antwoord? :)

  8. Zee praat jy nou van Demoerin se onderwerp? :)
    Ek wag ook.

  9. [...] is ‘n oulike Agatha Christie gedagte…en moenie die gewigtige filosofiese vraagstuk vergeet nie. Snaaks genoeg word heelwat belangrike filosofiese antwoorde nie [...]

  10. Ja-ja-ja! julle mans sou baie met hulle gespeel het, seker nie die hele dag nie (want mens moet darem eet en drink ook) maar ja, al is dit julle eie boobs. Maar natuurlik!!!!!!!!!!! (demoerin - moenie wonder nie, jy weet mos in jou hart…)

  11. Ek wil ook weet wat Demoerin in gedagte het! Ons is mos hier om mekaar nuwe dinge te leer of hoe?
    Demoerin die skare wag!
    :lol:

  12. whahaha :lol: Julle sou verseker heeldag gespeel het, julle is one track minded :razz:

  13. :lol: Ek wil kapsie maak, ons eet en drink en kyk ook darem tv en doen ons werk en lees en drink wyn en nog wyn en nog tv en eet en lees….
    Ek het maar net gewonder of die dames die toiletsitplek sou afslaan as hulle moes staan en piepie :?:

  14. Baie goeie vraag Demoerin! Dames? Help ons uit met die evolusie vraagstuk!

  15. I thought men had breasts?

  16. They do but not worth mentioning!
    ;)

  17. I LOVE men’s breasts, hmmm “markings” :blush: they look so innocent and biteable…

  18. Too much info! There are children here Sammi! :)

  19. Your point exactly?

  20. No point really! Is male breast a fetish?
    :lol:

  21. More like a delicacy :lol:

  22. Well said! Maybe a fetish can be reclassified as a delicacy!
    :lol:

  23. Omdat borste mooi goed is, lekker lyk, lekker is om aan te vat, om mee te speel en dan so n bietjie aan te suie (baie saggies, is ek totaal en al mal oor hulle. So, as my beste vriend dan nou mooi borste gehad het sou ons lankal Homos gewees het. Dit wil vroues tog nie he nie of hoe. Die moral of the story is, Ja man, ons sal met hulle speel solank hulle mooi borste is want borste bly borste en dis mos mooi goed.

  24. Borskas: Wat gemaak as dit oud en afgerem is na al die jare se gevoel en vat?
    :lol:

Post a Response