Geniet die naweek!

Vrydag! Hoera! Ek deel graag my pizza met julle!

Ek moet ongelukkig erken dat ek te moeg is om kos te maak. Naweke doen ek niks nie. Dit reën nog steeds hier in my geweste. Lekker naweek vir almal. Het nie vergeet van die Guinness Brood resep nie. Gedra julle nou die naweke.

                 

There Are 3 Responses So Far. »

  1. Dis beslis ook my gunsteling pizza resep die een…. as hier nou net ‘n pizzashop naby was….. maar weereens heelaas…. 98 km!

  2. Dit lyk na feeste!!

    Lekker week vir jou!

  3. Mmmm, heel romanties so met ‘n kers en pizza op jou eie!!

Post a Response