Enjoy the weekend!

Forget about the week gone by! Look forward what awaits you! I recommend Ouzo and some Retsina and lots of genuine friends. Grab those old plates! This reminds me of the years I was a good student and frequent the Three Sisters Restaurant in Hillbrow. (before Nigeria moved in).

There Are 7 Responses So Far. »

  1. Hoe lekker Greek dance ek nou, wil sommer ‘n klomp borde ook stukkend gooi, jy vat my baie jare terug toe my pa hulle ons bietjie na Mykynos toe gevat het!! Lekker naweek vir jou ook (mm, ok die bietjie wat oor is!!!)

  2. Rustig hierdie is een van my gunsteling flieks!! :)

  3. :lol: Ek wil nou nie bubbles bars nie, maar weereens net ‘n bewys watter invloed movies het. Ek werk mos vir Grieke en hulle sê die borde breek ding is iets deur die Amerikaanse movies uitgedink. Grieke is te suinig om geld te mors deur borde te breek. Dit is nie iets wat hulle doen nie.
    Mmmm, Ouzo enige tyd… Retsina kan jy maar alles vir jouself kry..YAK. Ek dink dit is die slegste wyn wat ek nog ooit gedrink het, definitief nie goed afgegaan met ‘n gekultiveerde Suid-Afrikaanse palet nie… :lol:

  4. Retsina is soos terpatyn. Ek stem oor borde breek. Is daar vir die mense wat maar moeilike week agter die rug gehad het. Is soos die Amerikaners pizzas verbaster het en Chop Suey.
    :)

  5. Ag, die borde gooi is nogsteeds lekker. Elke jaar as my oom hulle hier van Amerika af kom vat hy ons na die Griekse restaurant toe en dan gooi ons borde!!! :) Dalk is hierdie Griek net nie suinig nie ;)

  6. Zee ek hou ook van borde gooi! Mens raak sommer ontslae van al die frustasies!

  7. :lol: Rustig….snaaks genoeg is vandag die dag in 1896 wat die uwe Chop Suey in NY gemaak is!

Post a Response