Coulrophobia

scary-clown-2005 Coulrophobia - The fear of clowns. Last night I watched a program about a woman who suffers from Coulrophobia. I did not know that it can be so extreme. She became completely paralised when she see a picture of a clown. I remembered while I was working in Austria that a girl hated clowns and always told me that they scare her. If you realy sit down and think of the face painting of a clown, it does look scary. It can have an evil look. Clowns do not bother me, but after last night they do look at them differently. Wonder what triggers it?

Do clowns scare you?

There Are 12 Responses So Far. »

  1. Nee, hulle maak my nie bang nie, dis net vir my die hartseerste mens/akteur/wat jy dit ook al wil noem denkbaar. Ek is seker ‘Paljas’ het iets hiermee te doen!

  2. Ek het nou eerste aan Fransesco die nar gedink. Is my speeling reg?
    Wel vir my is clowns “funny” en ek het ook my kinders se kamers op ‘n stadium met clowns versier toe hulle klein was!!
    Dus as ek ‘n clown sien is dit vir my “Happiness” en pret! Mos vir jou gesê daar is iets met my denkertjie verkeerd!

    Dis nogal ‘n weird phobia hierdie. Ek moet die woord memoriseer!

  3. Wat van Nakkie die Nar! :lol: Mens kan nie eindtlik die nar en vrees bymekaar bring nie.
    “Weirs” wêreld waarin onsself deesdae bevind. Almal se koppe is vol los skroewe. Gelukkig is myne leeg, dit eggo net. Wonder wat Prof Jung hieroor te sê het. Sal eers my “hollandse” HAT moet nader trek.

  4. Whahahaha ‘n leë kop wat eggo!! Moenie bevrees wees nie!! Ek is klaar by die wit jassies!! Hulle kan my nie eers help nie. Ek hoor stemme ……….. Die wit jassies gooi hande in die lug.

    Jou Hollandse Hat??? :lol:

  5. Weet nie….

    My Pa was ‘n nar in die Boswell en Wilkie sirkus in die laat 60′er jare.

    En as ek nou na sy fotos kyk wat daai tyd geneem is, dink ek nie hy was so scary nie.

  6. As ek ek reg onthou was “Tickey” (spelling) baie bekende nar in die sirkus in SA gewees. Was net twee keer in my lewe in sirkus. Vind dit glad nie so oulik om leeus deur hoepels te sien spring nie. Circ de Soleil is regtig iets om te sien.
    Ice was dit sy beroep gewees?

  7. Ice, dis nou interessant, het jy nie foto’s wat jy vir ons kan wys nie?

    Ek was nog net een keer in die sirkus. Dis nie nodig om sirkus toe te gaan. Ek is buitendien ‘n clown in my eie sirkus :roll:

  8. As ek kyk na die foto’tjie…yeah right, dir lyk of hy in die Circus of Horrors hoort. Ek het geen probleme met clowns nie.

  9. Of ek bang is of nie hang grootliks af met wat se tipe nar ons te doen het. Die gewone sirkusnar met die geverfde gesig hou vir my geen vrees in nie, maar die klomp narre in ons parlement - hulle maak my so bietjie be-angs.

  10. Jaco: Ek hoor die peanuts wat hulle in die Kaapse Tuine by die parlement verkoop is nie vir die “squirrels” nie. Die mense koop dit en voer die ape in die parlement met die hoop hulle doen oulike toertjies.

  11. Lol @ Rustig!

  12. Ek het al van die vrees gehoor. Ek hou nie van sirkusse met diere in nie, dis wreed. Maar met mense in is nice.

Post a Response