Buyers Beware!
It was a week with a few low moments this week. It may sound very heartless from me, but most of the time I observe and feel and experience sympathy and in some occasions empathy for people. Unfortunately I have not mastered the art of condolences or words of support. So I quietly drift in the fog of sadness like a phantom, not sure what to do. Today, 8th August, 22 years ago this little boy was lend to my family for 18 months. To me and my youngest sister as a nephew, to my parents as their first grandson and as a son to my eldest sister. Many of us asked the question why, or like DGS, ” Does God care! There as many answers as there are people on this planet to that question. I remembered asking my sister a few years ago how she coped with the sadness. She told me she only concentrated on the joy and laughter he provided during those 18 months. There is healing in joy!
This is not the real reason for this post, but it does dwell on the topic of children and their needs. I will step on a few toes now and may even taste the wrath of a few sharp words. I am single and do not have any children, but it does not make me less caring than someone who has. I read a few blogs this week and there was a comment on a one that people have to make sure about adoption, as you we are not always sure about the background of the child. The gene pool may have a few defects and you may end up with a undesirable that give you years of headaches. Bad stock. Words like this really boils my blood. The child is condemned, before it even had the chance to start a life. Does that mean that children from less fortunate backgrounds that are available for adoption will give you years of trouble, because dad or mom fell out of the social “bus”? Since when did we as humans reduce the value of children to the equivalent of a fridge or even worse, a second hand car. You never know who the previous owner was. I know people that sell the love of God and cannot tell you how wonderful God is to them.. bla-bla-bla, but when it comes to adoption they sing a different tune. We give money to the poor and orphans. The child does not want your money, he/she wants your love and attention. Feel secure and a place called home. I am still angry and I can continue for days on this topic. I do not believe for one moment and no intellectual “wreck”, professor, doctor will ever persuade me that there is such a thing as “bad stock” children. If that is the case maybe we should take these children put them to “sleep”. Sounds cruel? Well we did reduce them to life stock. No stud farm has stock from “bad gene pool”. I do apologise for these harsh words, but this is what I read in those few words from the comment.
As a matter of the fact if it was possible and I did not suffer from a severe case of itchy feet, I would not think twice to adopt. Does not matter what stock they are from.







Comment by demoerin on 8 August 2008:
I share your sentiments on the gene pool question. It is taking it a bit far to reduce a child to a probable gene-pool defect. It is harsh and most definitely uncalled for. As far as I am concerned socio-economic reasons, or the fact that you are an orphan, can not be a result of good or bad genes. And for that matter then, the kind of person you would become when you grow up. “Bad genes” and their probable inheritance, or not, is still too much of an unanswered scientific problem. This can not be the reason for denying a child love and acceptance. I am also still single, and not a parent(as far as I know), but that does not mean I am not qualified to comment on this issue.
Comment by Rustig on 8 August 2008:
Demoerin I was fuming and nearly crying when I read this. Maybe the words in the post sound harsh, but I could not think of anything else.
“what I know of”, very uncomforting thought.
Comment by Zee on 8 August 2008:
Does that mean that children from less fortunate backgrounds that are available for adoption will give you years of trouble, because dad or mom fell out of the social “bus…
Rustig, jammer ek praat nou hier Afrikaans, maar ek het dit ook gelees en was baie hartseer en kwaad oor daardie comment.
Ek vat nou maar my kleinding, ek weet wie sy ma en pa is, hulle het BAIE ver van die “social bus” afgeval. Wat is die kans dat hy hulle gene van bad oorgeerf het, ek weet nie… maar dit het my nie gestop om hom te vat nie. Die kans is seker wel daar dat hy eendag ook verslaaf kan raak, ek weet nie, maar ek glo vas dat hy niks van dit oorgehou of geeerf het nie. Dit is hoe jy hom grootmaak. Waar het ek met my kind fout gegaan… ek weet nie, maar my ander dogter het geen sulke neigings nie. Nou vra ek jou… Wat is bad gene?
Nou vat ek my niggie, sy is ook aangeneem, en daar is niks met haar fout nie.
Dan vat ek my neef wat twee kleingoed aangeneem het, hulle is nou al 16 en 14 jaar oud, mmm… ook geen probleme nie.
En ek stem saam met jou, sal ek weer aanneem, ja ek sal, al is dit nie my eie bloed nie. Daar is baie mensies daarbuite wat skreeu vir liefde!!
Comment by Rustig on 8 August 2008:
Zee: Engels Afrikaans, Nederlands en so bietjie Duits is welkom hier.
As jy nie daar was vir jou kleinkind nie, wie sal na hom gekyk het drukkies gegee het as hy volgens sy ouers se se lewenswyse geoordeel word. Daar is hoop vir almal, ons kan hulle net ‘n kans gee na die beste van ons vermoë.
Comment by demoerin on 8 August 2008:
Comment by Emil on 8 August 2008:
WTF! Is my reaksie. Vergeet hierdie mens gerieflikheidshalwe van dinge wat kinders uit sogenaamde meer befaamde herkoms ook aan ander doen? Nie dat enigsins ‘n argument is nie! Hierdie is die soort van dinge wat my verdraagsaamheid werklik tot aan die einde beproef. Gmf!
Kan jy nou meer? Ek verstom my aan die argaiese beginsels en vooroordele van baie mense.
Comment by Zee on 8 August 2008:
Rustig - Danke, dass ich im Afrikaans mich ausdrücken kann!!
Dankie vir jou mooi woorde, want weet jy, my hart het in my skoene gesak oor daardie ongevraagde comment.
Emil, jy druk nou presies uit hoe ek oor die saak voel. Hierdie kleingoed het nie gevra om daar te wees nie en as daar ander mense is wat vir hulle ‘n toekoms met BAIE LIEFDE kan gee, why not!!
Comment by rosalind franklin on 8 August 2008:
Onrustig vergun my die kans om asb nou ‘n eier te le:
Totdat ons nie in die toekoms elkeen ons eie persoonlike genoom (jou totale genetiese samestelling) sal kan laat doen nie. Dit is tans moontlik teen $100 000. Kan NIEMAND met sekerheid se hoe hulle baba gaan uitkom nie, TENSY jy ‘n baie rare en spesifieke genetiese siekte in die familie het. Maar dit is die minderheid.
In die meerderheid van gevalle is die kanse om ‘n baba met ‘n siekte te kry in aanneming, maar dieselfde as wat ma en pa self hul eie kind verwerk. Jy word ‘n hand vol kaarte gegee en ons draai dit om soos ons deur die lewe gaan.
Die meeste siektes is ook nie, weet ons nou, net afhanklik van 1 geen nie, maar ‘n klomp, asook ‘n klomp seinbane.
En nou gaan ek myself neem. En nooit het ek dit nog hier genoem nie. My ma en pa is gesond, ek is hulle biologiese kind. En op 28 is ek met ‘n genetiese siekte gediagnoseer. Niemand het dit verwag of geweet nie.
So, dankie vir jou post en die kans. Onkunde…dit is ons grootste vyand.
Comment by Rustig on 8 August 2008:
Jy is baie welkom Rosalind! Is bly jy het genoem van die biologies sy van die kind.
Soos ek die kommentaar verstaan op die blog waaroor my inskrywing gaan, is dit oor die agtergrond van die kind en dat dit van hom bv ‘n probleem kind kan maak. Tog dink dat dit steeds verkeerd is om die kind oor ‘n fisiese of sielkundige probleem ‘n toekoms van liefde en sekuriteit te ontsê.
Ek moet ongelukkig erken hier dat hoe meer ek my inskrywing lees hoe meer ontsteld word ek. (Dan praat ek nie eers van al die spel foute nie.) Ek voel nou soos die dag toe ‘n ou tannie vir my gesê het dat swart mense nie hemel toe gaan nie. Ek het haar amper telyf gegaan.
Dit is nou gesê en is gedaan.
Comment by flippiefanus on 8 August 2008:
Rustig ek is in dieselfde tipe situasie as jy en daarom het ek ook al gewonder oor aanneming. Ek het egter nog nie die saak verder gevoer nie en weet nie regtig hoe dit werk nie. Maar op ‘n stadium het ek ‘n program of fliek iewers gesien (Cider house rules?) waarin gesien het hoe mense kom om tussen kinders by ‘n kindertehuis ‘n kind “uitsoek” om aan te neem. Wat mens se hart dan breek is die wat agterbly en hulself afvra: hoekom is ek nie gekies nie? wat is verkeerd met my. Dis laat my oe” sommer waterig raak as ek net daaraan dink.
Comment by Rustig on 8 August 2008:
Toby McGuire het in die rolprent gespeel. Daar is min lande wat enkel mans toelaat om kinders aan te neem. VSA en is nie seker van Kanada nie. Ek twyfel of SA dit doen. Flippie ek sou dit gedoen het as ek meer gevestig was. Is darem nie lekker vir kind om so rond te trek. Stem met die wat agter bly. Almal wil babas hê.
Comment by flippiefanus on 8 August 2008:
Ja en ook McCain. Ek het nie van daai fliek gehou nie want hulle probeer abosie goed praat. Nee ek sal seker nooit ‘n kind aanneem nie. Ek is nie aldag seker of ek ‘n goeie ouer sal wees nie.
Comment by Rustig on 8 August 2008:
Daar is nie so iets soos perfekte ouers nie. Dit is een ding in die lewe wat nie ‘n “manual” het nie. Jy leer soos tyd kom.

Comment by Rustig on 8 August 2008:
Emil: Ek weet nie soms wat om te sê as mense sulke onsin kwyt raak nie. Die ergste van alles is, dat dit soms mense is wat ‘n goeie na skoolse opleiding het en soms leiers is in die gemeenskap. Ek is baie bly dat my ouers ons geleer het van “compasion”. Na ons uit die huis is het my ouers gereeld kinders gaan haal by Durbanville Kinderhuis vir vakansies. Ongelukkig moes hulle dit stop oor hulle ouderdom. Ek het ook die voorreg gehad om op Kamieskroon van alle plekke vir naweek in ‘n nie-blanke kinderhuis bietjie uit te help. Dit breek jou hart. Al die kinders wil net weet hoekom hulle ouers hulle “weg gegooi” het. Baie van hulle blameer hulself. Daar is baie hartseer en pyn sommer rondom ons. Geen rede om 1000 km ver te vlieg om te help nie.
Comment by rosalind franklin on 8 August 2008:
Probleem kinders? mmmm, baie leer le die probleme by die ouers. Seg my ma wat 40 jaar in die onderwys was. Die kind se agtergrond is baie keer sy ouers, en ja daar is nie perfekte ouers nie, maar tog.
Ouers kan baie vir ‘n kind gee (ek praat nie van geld nie) en baie van hulle neem.
Comment by Wipneus on 8 August 2008:
Ag nee wat geen kind verdien om soos ‘n vendusie perd nagevors te word nie. Hoekom moet die kind veroordeel word, nog voor sy lewe begin het.
Dit maak glad nie sin nie.
Comment by flippiefanus on 8 August 2008:
Weet wat is dan nou nogal vir my baie kosbaar? ‘n Gesinnetjie waar Ma en Pa lief is vir mekaar en vir hulle kinders en waar daar nie gebrokenheid is nie. Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat dit nie so vanselfsprekend is as wat mens miskien mag dink nie.
Comment by Rustig on 9 August 2008:
To add something to this post. Last night I watched something very intersting on TV. It was why children can commit murders and be completely detached from the crime. They showed that it is natural instinct for babies to try and bond with the parent. They showed how a mother played with an infant and suddenly withdraw while still in sight. The baby tried everything to get the mothers attention. Confusion set in why there is no response. It keeps on trying until after about a minute the mother suddenly respond and start playing again. The psycologist (spelling?) explain that it is one of the strongest instinct in children. When children get neglected from an early age they will continue to get attention until they are completely drained. Some takes longer than other other to become detached from humans. When they become detached only the desire to survive sets in and in most cases it is very difficult to reverse the process. I am no expert, but there msut be some truth in this.
I firmly believe that when a child receives attention, discilpine, love and security they end up being happy and turn out to be well balanced adults.
Comment by René Boshoff on 11 August 2008:
Dis vir my net so ontstellend om te dink mense meet die aanneem van ‘n kind aan sy gene! Regtig waar…hoe oppervlakkig kan mens wees???
Comment by Rustig on 11 August 2008:
Ek blameer baie van die gene storie op die wetenskaplikes. Hulle het die ding begin en uitlatings gedoen voor daar regtig bewyse gelewer kon word. Ek praat nie nou van fisiese dinge soos bv kanker ens nie.
Oppervlakkig? Dink is meer selfsugtig.
Comment by demoerin on 11 August 2008:
Wat my nou die naweek laat wonder het, veral sover genetiese manipulasie aangaan, is hoe vêr ouers moontlik sal gaan sover sport aangaan. Wonner of daar sulke gene is, bv. veral die chinese wat fanaties is en kinders erg dryf om te presteer.
Comment by Rustig on 11 August 2008:
Demoerin: Ek dink die mensdom is besig om heeltemal gek te word. Ek het ook so bietjie Spele gekyk en gewonder waar alles gaan eindig. Dit is hoekom ek nie eindtlik sport kyk nie. Dit is nou al ‘n wetenskap en geen sport meer nie. Ons is besig om ‘n gat vir onsself te grawe.
Comment by demoerin on 11 August 2008:
Comment by Rustig on 11 August 2008:
Demoerin: Dolce & Gabana maak baie oulike vierkantige bril rame.

Comment by rosalind franklin on 11 August 2008:
Rustig, die wetenskaplikes se niks oor gene en aanneming nie. daar is regtig baie wat ons oor gene weet deesdae, maar mens kan nie se (by ‘n aaneem-baba OF biologiese baba) of hulle gaan siek wees nie.
Tensy daar ‘n rare familie siekte is.
Ek dit is juis die wetenskaplikes vir wie ons moet dankie se, hulle vind die gene en siektes.
Comment by Rustig on 11 August 2008:
Rosalind: Ek vra onverskoning as my kommentaar so bietjie skeef uitgekom het. Wat ek probeer sê het niks met genetiese siektes te doen nie, maar oor dat dit dalk in kind se gene is wat ge-erf is van ouers om ‘n misdaad te pleeg bv.
Comment by rosalind franklin on 15 August 2008:
Jammer, hier sien ek jou kommentaar nou eers Rustig. Jy hoef glad nie jammer te se nie, ek stem met jou stelling soos hier bo dat dit niks met genetiese siektes te doen het nie.
Ek geniet die lekker gesprek hier altyd met jou.