Black

They say that black is not a colour, only the absence of light.

We associate black candles with evil.

An old lady wearing black dress, a sign of mourning.

A teenager wearing black clothes, a satanist?

Are we so preconditioned with what black represent, that we cannot see life or happiness in black?

There Are 14 Responses So Far. »

  1. Black stays my favourite (non)colour! It is all a matter of perception: Black candles, well are black candles. The lady in the black dress might be stylish. The teenager in black might just like black. Seeing that it is my favourite colour, I see lots of beautiful in black….let me search in my brain-o-fax.MMM, In the Italian city Genoa, walking down a cobble-street late afternoon. The most beautiful creature you have ever seen. She gives new meaning to the word bella. Fashionable, classy..dressed in black from head to toe! There is very little more desirable than an attractive woman clad in tailored, stylish black….. I long for the streets of Genoa! :lol:

  2. Find that black can give you an “air” of being eccentric. Black underwear? Sexy or morbid?
    ;)

  3. Whahaha ek lag lekker vir julle twee.
    Swart is my gunsteling kleur om te dra! Natuurlik ook die veiligste kleur as jy twyfel. My gelukkigste tye in my lewe was dus ook terwyl ek swart gedra het!!! Uhmm behalwe nou my troudag, toe ek gedwing was om wit te dra. Ek hou glad nie van wit nie? Kan jy glo? Maar ek sou graag in so bloedrooi rok wou trou, barok, goue kerse ….waar gaan my kop nou heen met hierdie inskrywing oor swart? (Ek het my ouers gelukkig die pyn gespaar om nie in swart kansel toe te loop nie) :lol:

  4. Hello Wipneus! Bly jy is nog hier. Sien jou “voordeur” is al weer gesluit. So lekker swart trou rok met so swart sluier. Sal lyk soos die doods engel. Kan jy indink hoe klap die familie se bekke op so troue! Hulle sal nog jare later praat oor die een.
    ;)

  5. Wel in die wetenskap speel swart ‘n belangrike rol. As dit nie was vir swartliggaam straling (black body radiation) sou ons nooit van kwantum meganika geweet het nie.

  6. Flippie: Dit is bietjie baie ver bo my vuurmaak plek. In my beroep as iets swart is beteken dit gewoontlik dit het gebrand.
    ;)

  7. Ek hou ook van swart… met so tikseltjie oranje daarby!

  8. Ek hoop jy praat nou van ‘n rok of bloes hier, Zee!
    :lol:

  9. Hier waar ek in my kantoor sit is my rekenaar swart, my telefoon is swart, die sleutels op my sleutelbord is swart, die knypleers is swart. So swart is deesdae nie noodwendig ‘n negatiewe kleur nie.

    O ja en in SA is swart diamante nogal baie kosbaar. (Ek is nie sarkasties as ek dis se^ nie.)

  10. Black is my favourite Metallica Album!

  11. Uriah Heep - Lady in black
    Swart is swart, kleur of nie maar ek hou nog steeds van die song ;)

  12. :lol: Rustig….waar kom underwear nou hier in? eish, al myne is elk geval swart.

  13. Demoerin: My gedagte span is korter as ‘n vyfjarige s’n. So ek spring maar so rond en maak weinig sin. Dit is hoekom ek nie universiteit toe gegaan het nie. Sou elke dag in ander fakulteit geiendig het.
    ;)

  14. Lekker inskrywing. Ek is gaande oor swart. Al my “opdress-klere” is swart.
    96% van alles in die heelal bestaan uit donker materie en donker energie. die donker onbekende wat ons nog nie weet wat dit is en wat dryf dit aan nie.

    wippie, ek hou ook nie van wit klere nie, dis so, vervelig.

Post a Response