Category: Boemelary
Paniek!
Om te dink dat so ou rolletjie papier so baie drama kan veroorsaak. Hoeveel maal het jy nie al die “troon” besoek ,net om na al die filosofiese denke agter te kom, dat daar geen toiletpapier is om die gevolge van jou na gedagtes te reinig nie? Die paniek wat oor jou kom wanneer die [...]
Is ek kommin…
…as ek blou “vis plakkies” dra en daar vlieg 3 eendjies die ewigheid in teen my muur? …as ek na Jack Parow luister en braai met Kooler Box as agtergrond musiek?…omdat ek sandale en kouse aan het met ‘n kam in? …daar ‘n pienk plastic flamink in my voortuin is en rusbank met ‘n kunsmatige [...]
Bly tuis asseblief!
Waarom is dit dat sekere nasies hulle glad nie kan gedra as hulle met vakansie is in anderlande nie? Wie gee jou die reg om op mense in hul eie land te vloek en skel? Om dat jy toeris is en jy geld spandeer in die oord is nie rede nie. Omdat jy gesuip is [...]
Aspoestertjie in Alpe.
Daar is seker so paar mense wat wonder wat maak “hy” in die Franse Alpe? Ek werk! Is die kort antwoord. Ek werk in wat bekend staan as ski chalet. Daardie “knus” plekkies of hutjies in die Alpe. In Engels staan dit bekend as “Chalet Host”. Ek kook doen so bietjie huiswerk en maak seker [...]







Recent Commetns