Recent Articles

Aspoestertjie in Alpe.

Aspoestertjie in Alpe.

| 27 January 2012 | 0 Comments

Daar is seker so paar mense wat wonder wat maak “hy” in die Franse Alpe? Ek werk! Is die kort antwoord. Ek werk in wat bekend staan as ski chalet. Daardie “knus” plekkies of hutjies in die Alpe. In Engels staan dit bekend as “Chalet Host”. Ek kook doen so bietjie huiswerk en maak seker [...]

Continue Reading

Mikrogolf Malva Poeding.

Mikrogolf Malva Poeding.

| 25 January 2012 | 0 Comments

Nou ja ek weet almal kan seker die poeding maak. Dit is darem so Suid Afrikaans soos David Kramer so rooi velskoene. Die verskil is dat die een sommer in die mikrogolf oond gedoen kan word wat beteken jy het meer tyd vir ‘n glasie wyn en om Sewende Laan te kyk. Ongelukkig is ek [...]

Continue Reading

Hello again!

Hello again!

| 24 January 2012 | 2 Comments

Greetings to old and new readers! I am back again after a few false starts. I blame it on the “gremlins”. A lot of interesting and not so interesting things happened since my last full time blog and at this present moment I find myself in French Alps for the Winter of 2011/2012. In Val [...]

Continue Reading